Ek wil pee maar mag dit nie so noem nie…
Die juffrou probeer haar studente mooi maniere leer en skets ‘n situasie, “As jy jou meisie uitneem vir ete en jy ontwikkel ‘n nood hoe sal jy dit vir haar stel?”
Mike probeer eerste: “Byt vas ek moet gou gaan pee”
“Nee, Mike, dit is bietjie grof. Kom ons laat Kallie probeer”
Kallie: “Ek is jammer, maar ek moet gou toilet toe gaan.”
“Dit is beter maar ons soek iets meer gesofistikeerd as toilet, probeer jy Jannie.”
Jannie: “Skat, verskoon my tog maar ek moet gaan hand skud met ‘n baie goeie vriend van my. Een wat ek hoop jy na ete sal ontmoet”










via facebook en nogal snaaks(ja natuurlik is daar ‘n facebook profiel – hier http://www.facebook.com/lagjoudoos
Günther Jurgens Kotzé: Skies, liefie, gotta drain the main vein.
Rick Joubert: Hou my dop, check die move!
Hannes Enslin: Bleddie selfoon !
Gesels saam!