Die ma sê vir haar seuntjie wat nie sy pampoen wil eet nie: “Wag maar, vannag kom die duiwel jou haal!”
Daardie nag begin dit vreeslik reën. Die donderweer dreun en weerligstrale klief deur die lug. Die ma raak bekommerd en wil by haar seuntjie gaan sit tot die weer opklaar. Tot haar verbasing is hy nie in sy kamer nie.
Sy kry hom voor hulle oop yskas besig om pampoen te eet.
Kort-kort prewel hy: “So ‘n moerthe lawaai en dit oor ‘n klein bietjie pampoen, blikthim!”
Dankie Nics
