Die angsbevange man bel die hospitaal op die dorp.
“My vrou is verwagtend en haar kontraksies is net 2 min uit mekaar en my kar wil nie aansit nie. Help asseblief, wat moet ek doen?” wil hy weet.
Noodgeval telefonis: “Kalmeer, is hierdie haar eerste kind?”
“Nee jou poephol, hierdie is haar man wat praat!”
