Soos dit maar soms gaan het die jong dame en haar vriend jare lank gekorrespondeer en diep verlief geraak sonder om mekaar ooit te ontmoet. Eendag vra die vriend die
ja-woord, sy aanvaar, hulle trou en vertrek op hul wittebrood. ‘n Week later ontvang die ma van die bruid ‘n traan bedrupte brief:
Moeder, ek is diep geskok. Ek het op ons huweliksnag ontdek Jan het net een voet.
Ma is nie links nie en skryf terug:
Ek weet nie hoekom jy kla nie, jou pa het net drie duim….
