grappies
Home » Grappies

Dronkie, Gatiep in die begraafplaas

28 February 2009

Die dronkie kies kortpad deur die begrafplaas en neuk in ‘n oop graf in.

Later die nag begin dit reen en hy begin  koud kry en omdat hy nie kan uitklim nie huil hy maar kliphard.

“Hjelp – ag jimmeltjie tog – iemand, hjelp my tjog, dis blerrie koud hieronder.”

Gatieppie stap daar verby, ook maar lekker gesuie. Hy steek vas, loer af in die graf, en
gryp onmiddelik ‘n graaf wat daar le.  Hy begin dadelik die hoop sand ingooi in die graf terwyl hy troos:
“Tjoemaar, tjoemaar, ek ishhhh hier – dishhhh g’n wonner jy kry koutie – jy’t  jousjelf  dan oopgeskop”

Hou op suinig wees - deel dit!
  • email
  • Print
  • Facebook
  • MySpace
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Yahoo! Bookmarks
  • Twitter
  • muti

Gesels saam!

Gesels saam - los gerus 'n opmerking, aanmerking of boodskap, of 'n trackback vanaf jou eie webwerf. Jy kan natuurlik ook inteken subscribe to these comments op kommentaar via RSS.

Hou dit asseblief skoon(erig) en bly maar by die titel.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.