Die dominee besoek Jerusalem en in een van die strate drom daar ‘n klomp mense saam.
“Hoekom wag almal hier?”, vra hy ‘n omstander.
“Want hier kom netnou ‘n stoet kamele verby met kaal meisies op.
“O”, antwoord die dominee.
“Dan wag ek ook maar hier. Ek het in my lewe nog nooit ‘n kameel gesien nie!”
