grappies
Home » Grappies

Dominee op huisbesoek

Gedurende wintertye in Bloemfontein trek die ouer dames ‘n warm langbroek onder die rok aan om te help teen die goue.

Een wintersoggend is die tante doenig in die tuin, met langbroek onder die rok, toe predikant voor die huis stilhou. Sy draf vinnig die huis binne en se vir die bediende: “Die predikant is hier. Sê vir hom ek gaan net gou-gou die broek uittrek, ek kom nou.

Haar lippe rooi gemaak, hare gekam en langbroek uitgetrek kom sy in die sitkamer maar dominee is nie daar nie. Sy vra die bediende en die sê “ek het hom gasê jy gaan jou broek uittrek. Hy sê toe for my hy gaan gou die bybel by die kar bere!”

Hou op suinig wees - deel dit!
  • email
  • Print
  • Facebook
  • MySpace
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Yahoo! Bookmarks
  • Twitter
  • muti

Gesels saam!

Gesels saam - los gerus 'n opmerking, aanmerking of boodskap, of 'n trackback vanaf jou eie webwerf. Jy kan natuurlik ook inteken subscribe to these comments op kommentaar via RSS.

Hou dit asseblief skoon(erig) en bly maar by die titel.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.