Pasiënt: Dokter ek het ‘n pyn in my linkervoet.
Dokter: Ja, ek het gekyk dit is maar die ouderdom.
Pasiënt: Ag strooi Dok, ek nie dan een in my regtervoet nie en ek het hom al net so lank.