Dogterjie bid, Jesus dankie vir die kos amen.
Haar ma sê maar wat dan van pappa & mamma?
Sy bid : Jesus dankie vir mamma & pappa amen.
Haar ma sê maar wat van boetie & sussie?
Sy bid : Jesus dankie vir boetie en sussie amen.
Haar ma sê en wat van jou klere?
Sy bid : Jesus hou net aan my ma wil met jou praat…..
