Twee ouens stap in die baie vroeë oggend ure uit by Grand West Casino. Die een is heeltemal kaal en die ander een het net sy onderbroek aan. Die kaal ou draai na die onderbroekdraer en sê “Ek bewonder jou ou maat, jy weet ten minste wanneer om te stop.”
