3 Responses to “Dit is wat die WP wil hoor oor die Blou bul”

  1. Stefan says:

    Daar loop eendag n mannetjie in die Kaap en sing “Daar onder in die vlei stap n mannetjie” Met die vlieg daar n ruimteskip verby en hulle besluit om op die man te eksperimenteer. Hulle haal to n kwart van sy brein uit en stuur hom terug aarde toe. N week gaan verby en die mannetjie loop weer en sing “Daar onder in die vlei stap n mannetjie” die ruimteskip tel hom weer op en haal nog n kwart van sy brein uit. Hulle stuur hom terug en kyk wat maak hy. Toe hy land krap die ou aan sy kop en begin skree:”PROOOOVINCE, PROOOOOVINCE…… die Currie Cup kom weeeeeeeer”

  2. grappies says:

    Ons probeer hard vergeet van die laaste game…moet nou nie ou bulle uit die sloot grawe nie!

  3. vegmuis says:

    dit is enige springbok se droom om eendag as n blou bul te speel

Leave a Reply