Sommer ‘n paar foto’tjies om jou te herinner hoekom jy lief is vir SA en vir Afrikaans!

Slaan en gryp?
Let op, jy kan natuurlik bostaande self doen, dit hou sommer die spietkops se neuse uit jou persoonlike ruimte uit ook

Bobojane wat Afrikaans kan lees?

Rosa die kwaai Antie

Bel maar, dalk kan hy julle ook help

Die Ingels of die breinselle is ook dalk outside working...
