Gatiep sleep ‘n tou die straat af en loop verby Maraai. Maraai sê vir Gatiep, “Hoekom sliep djy die tou?” Gatiep sê, “want as ek hom stoet dan val ek die heel tyd oor hom.”
Name (required)
E-Mail (will not be published) (required)
Website