Goed, dit is tyd dat jy die nuwe Suid-Afrikaanse Volkslied leer sodat jy kan (saam) sing met al die geleenthede wat aan die kom is..Rugby…Sokker…Olimpiese Spele?
Hierdie is ‘n weergawe met prentjies om dit makliker te maak om die woorde te leer. Jy het al gehoor hulle sê Afrikaans klink soos diere wat grom? Elk geval, Leer, Sing, Lag, Leef…


























