“Tannie” vra ‘n klein seuntjie vir ‘n mooi jong meisie op die strand, “gaan Tannie elke Sondag kerk toe?”
“Ja!” sĂȘ die meise verbaas.
“Is Tannie ‘n Christen” vra hy weer, sy knik ja natuurlik.
“Bid Tannie elke aand?” weer ‘n knik.
“Sal Tannie asseblief my beursie vashou solank ek gaan swem?”
