Ons wil net dankie sê aan Eskom en aan die South African Transport and Allied Workers’ Union (Satawu) dat julle die Paasnaweek almal by die huis gaan hou. Nou kan ons ook ‘n slag af vat!

Polisie, Hard aan die werk
Vir die wat wel iewers bietjie huurmaakhout en diesel gekry het – ry veilig
