grappies
Home » Grappies

Die pil laat jou beter slaap

Die 80 jarige dame kom sit swaar voor die dokter se lessenaar.
“Waarmee help ek vanoggend tannie?”
“Ek soek DIE pil dokter”
“Hoe nou tannie, is dit nie dalk die Viagra pil vir tannie se man nie?”
“Nee dok, ek gebruik die pil om saans lekker te slaap dok”
“Tannie, hoe so, daai pil werk nie vir slaap nie.”
Die tannie loer die dokter op en af en antwoord “Nee dokter, my kleindogter is ‘n student en sy loseer by ons. Elke oggend gooi ek die pil in haar koffie en ek slaap dan elke aand alte lekker.”

Hou op suinig wees - deel dit!
  • email
  • Print
  • Facebook
  • MySpace
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Yahoo! Bookmarks
  • Twitter
  • muti

Gesels saam!

Gesels saam - los gerus 'n opmerking, aanmerking of boodskap, of 'n trackback vanaf jou eie webwerf. Jy kan natuurlik ook inteken subscribe to these comments op kommentaar via RSS.

Hou dit asseblief skoon(erig) en bly maar by die titel.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.