Die graad 2 onderwyser sê vir die klas, “Klas, van more af begin ons met seks opvoeding. As eerste taak wil ek he julle moet uitvind wat ‘n penis is.” Die aand by die huis vra Jannie vir sy pa wat ‘n “penis” is. Jannie se pa trek sy broek af, wys met trots na syne en sê, “Seun, hierdie is ‘n perfekte penis.”
Die volgende dag by die skool hardloop Sannie na Jannie toe “Jannie, ek het vergeet van die huiswerk wat ons gekry het, ek weet nie wat ‘n penis is nie”. Jannie sê “Kom gou saam met my dan wys ek jou wat een is” Agter die musiek klas trek Jannie sy broek af, wys na syne en sê, “As dit kleiner was, was hierdie ‘n perfekte penis.”
