Die Indiaan kom by die die kantoor van binnelandse sake aan.
“Ek wil my naam verander” sê hy aan die amptenaar daar.
“Wat is jou naam nou?” vra die amptenaar.
“Vlieënde arend wat uit die lug val”
“Goed, en wat moet jou naam nou wees?”
“Karplaks”
