Oupa wil vir kleindogter ‘n rydingetjie koop om mee werk toe te ry en stel belang in die ou Fordjie wat so goed was in sy jong dae.
Hy vra bietjie rond en kom op ‘n koerant advertensie af wat lees:
“Eskort agentskap.”Oupa bel en vra: “Wat kos die Eskortjie?”
Man aan anderkant van die foon: “So tussen R200 en R400.”
Oupa: “Man teen daardie prys is hul seker in hul moer gery!”
