‘n Gesin ry agter ‘n vullis vragmotor toe ‘n dildo afval en hulle windskerm tref.
Verleë, en om haar jong seuntjie se onskuld te red, draai die ma om en sê, “Moenie bekommered wees nie seun, dit was net ‘n ou insekkie.”
Waarop die seuntjie antwoord, “Ek is verbaas dat hy van die grond af kon kom met so ‘n groot tottie.”
