‘n Erg lelike, skril pratende, wyf van ‘n vrou loop al skellend en vloekend op haar kinders by die Checkers in Brakpan in een Saterdag oggend.
Die winkel assistent groet vriendelik: “More Mevrou, Welkom by Checkers vra gerus as ons kan help met iets. Mevrou het sulke mooi kinders, is hulle ‘n tweeling”
Die wyf hou op skreeu vir ‘n oomblik, kyk na die assistent en gil: “Nee jou poephol, die een is 7 en die ander een 8, het jy nou regtig gedink dit is ‘n tweeling jou parra”
“Nee, natuurlik nie mevrou, maar ek kon net nie glo enigeen sal jou 2 keer wil spyker nie”
