Casper se Oom Kallie kry Viagra in
Posted On Monday, August 10, 2009 By grappies. Under Multi-Media Tags: Casper de Vries, Kallie, viagra
Julle ken mos nou al vir Oom Kallie(Casper de Vries). Hier kry die oom Viagra in en Tannie Anna, sy hou vrou, moet hou!
Oom Kallie gaan gym toe...met sy hoed, sy kierie, sy langbroek, hoender eiers en wie weet wat nog.
Ernie Els, die golf speler, is ook een. So die D van LJD is nie alleen nie...
Casper se Poep Idols
Posted On Tuesday, June 2, 2009 By grappies. Under Multi-Media Tags: casper, Casper de Vries, idols, poep
Nadat ek nou weer gehoor het hoe Jason, nee Sasha Lee, nee Jason, neeeeeee.....moes gewen het dink ek ou Casper het die regte idee beet.
Casper de Vries se omo advertensie -- wag bietjie vir dit om te laai.