Babatjiesous!? Ek kan aan 'n paar ander moontlikhede dink wat ook sou gewerk het onder daai opskrif!
Die honde is te koop, hulle word geteel om huiswerk op te vreet.
Meester rig die toekomstige bloubulle af?
As jy 'n werknemer is, is hierdie memo vanaf bestuur vir jou.