Items in die Prentjies afdeling
Prentjies »
Ek verstaan van die epos aan my gestuur hierdie uitvindsel kom van die Vrystaat? Wel wie sou dit nou kon weet?
Prentjies »
So ‘n paar kiekies om jou te laat onthou hoekom jy so baie van SA en van Afrikaans hou man.
Prentjies »
So hierdie is ook sommer die bewys dat jy nie die enamel van die toilet afgepee kan kry nie….tensy jy baie swaar weeg…
Prentjies »
Jy honger? Dalk lus vir iets vreemds. Kyk bietjie hier wat die ander mense dink is lekker
