Meester en Neelsie, wat tog nou weer
Posted On Wednesday, July 29, 2009 By grappies. Under Prentjies Tags: Danie Cronje, Meester, Neelsie
Meester en Neelsie...onthou dit word deur 'n onderwyser geteken...gegrond op goed wat met hom gebeur...
Kaaskrul se idee van 'n wittebrood...
Julle ken almal seker 'n definisie van 'n "ware" vriend? Wel hier is een en ook sommer 'n voorbeeld van hoe perspektiewe verskil...
Jy dink jou ouers was snaaks toe hulle jou naam gekies het nè? Wel daar is altyd ouers wat meer kreatief kan wees as joune...nee regtig.