Kaaskrul breek die pacman speletjie
Meester se goeie bedoelings om Neelsie opgewonde oor skoolwerk te maak...maak selfs vir Meester opgewonde
Kaaskrul wys een verskil uit tussen die "jonger" en die "ouer" geslagte uit.
Meester, Neelsie, kousrekke vir voels
Posted On Tuesday, August 18, 2009 By grappies. Under Prentjies Tags: Danie Cronje, Meester, Neelsie
Neelsie praat al weer te veel. Wanneer laas het jy in elk geval gehoor van 'n kousrek?