Elke dan en wan kry ek die enetjie, die formaat verskil bietjie,maar die storie is dieselfde. So hier is dit dan.
Verskeie kere in my lewe is daar al aan my vertel om positief te wees, te dink, te praat, op te tree met 'n enkele uitsondering...om negatief te toets. So hier is nog so 'n wees positief storietjie.
Al gewonder hoe taai die vrouens moet wees van ons taai Springbon ondersteuners? Laat Meraai julle wys.
Wees nou eerlik, jy het al gedink daaraan om bietjie vroeƫr huis toe te gaan was wat jy veronderstel is. Al gewonder wat die gevolge sal wees? Ou Koos het, en het uitgevind.