Janinie kom die huis binne terwyl hy droewig huil en sy agterstewe vryf.
"Wat's fout boetie?" vra sy ma besorgd.
"Pappa het sy duim met die hamer raakgeslaan" verduidelik Jannie al snikkend.
"Dis nie iets om oor te huil nie -" probeer ma troos - "Jy moet daaroor lag"
Met 'n bewende stemmetjie antwoord ...
Rugby persoonlikhede. Oppas vir die taal!
Jannie en sondes oor Kersfees
Dominee kry vir Gatiep en vra hom hoe dit gaan. "Djy wiet, ek en die oubaas daar bo is tight. Hy wiet ek kannie in die aand sien nie, so as ek in die aand opstaan en ek gaan toilet toe, dan gaan die lig sommer vanself aan, as ek ...
Kallie is in Engeland op besigheid en omdat hy alleen is, gaan hy na die naaste pub toe. Hy sien 'n girl daar eenkant staan. Hy stap nader en vra wat haar naam is. "My name is Carmen," sê sy.
"Dat is a much beautiful name. Is it a familie name?" vra hy.
"No" ...