kettingbriewe maak Koos mal - Oppas vir die taal!
"Ongetroude man, gewillig om te reis,alle kostes gedek. Moet eie sker en skeermes hê."
Koos doen aansoek.
"Ja," sê die klerk, "dis 'n modelagentskap. Hulle soek iemand om die vroue modelle te skeer en hulle bikini-lyne te trim. Die job betaal baie goed, maar daar is 'n paar negatiewe aspekte. Jy sal ...
Sinne met die woorde "neem aan"
Sannie se ouma vra haar: "Wat wil jy vir jou verjaarsdag hê, Sannie?"
"Die pil Ouma", sê klein Sannie.
Ouma kry amper n hartaanval en vra "vir wat soek jy die pil Sannie??"
Sanniesê: "Ek het nou tien poppe en GENOEG is GENOEG!!!?"
Jannie weier om sy huiswerk te doen. Om hom te probeer oortuig wat reg is, sê sy pa: " Seun, toe Abe Lincoln, 'n baie beroemde president, jou ouderdom was - het hy in die nagte by kerslig sit en huiswerk doen!"
"Ja," antwoord die Jannie "...maar toe hy jou ouderdom ...