Ek het nou allerlei argumente gelees vir en teen die ontwapening van burgers maar die een is nuut.
Almal het soms 'n bietjie woema nodig om die seks, uhm liefdes vuurjie aan te blaas.
Onthou jy die eerste kleer wat jy jou meisie of ou huis toe geneem het? Hier is ou Boeta se eerste keer
Die jaar baie ernstige nuwejaars sms'e ontvang - hier is 2 op 'n ligter noot