Jannie se kriek
Toyota's en die ooievaar?
Gewonder of die nuwe onderwysstelsel werk?
Jannie - : "Juffrou hoe spel mens 'boks', met 'n 'x' of 'n 'k'?"
Juffrou - : "Jannie, boks is nie 'n mooi afrikaanse woord nie. Doos is 'n beter woord."
Na 'n kort wyle...
Jannie - : "Juffrou my sin is klaar..."
Juffrou - : "Lees vir ons jou sin Jannie"
Jannie - : ...
'n Goeie advokaat moet nooit 'n getuie 'n vraag vra as hy nie voorbereid is op die antwoord nie, veral nie as hy in die Elsies Rivier praktiseer nie!!!!