So ja, sit so 'n mannetjie op sy plek ja
"Meisie muise", wat 'n tong knoper...en dan is daar nog probleme oor kêrels ook nog.
Daar het jy dit nou, die een woord in Afrikaans wat oral (in)pas maar nie altyd oral welkom is nie.
Moet ek uitbrei op die titel? Goed, SAUK, kondome....lees die grap as jy meer wil weet!