Almal het mos maar 'n moeilike werk om te doen...sommige kan net die 'wiel' beter en vinniger laat draai as ander...
Jou vrou verwag, waaraan dink jy 1ste? Duidelik is die ou nie getroud met 'n feminis nie...
Jip, die storie is deurtrek van goed wat lankal nie meer bestaan nie...maar dit is darem deur 'n Engsman aan my vertel in Afrikaans nogal.
Soms is dit nogal 'n las om 'n passasiers-bestuurder ('backseat driver') te he, want wie ry nou eintlik ek of jy?