Moeg van eposse oor hoe om jou, hmm, meneer groter te maak? Vergeet van renosters, haaie, skuurpapier, viagra en al daai goed, hier gee die regte man te regte advies.
Ek dink die opskrif is selfverduidelikend? Bietjie advies dalk, ek sou aandring op 'n "rematch" en dan sorg dat dit die 1ste ding is wat ek doen net na ek wakker geword het in die oggend....
Checkers (Assistent) gee goeie antwoorde verniet weg op Saterdae in Brakpan...
Ma en dogter vergelyk hulle mans...
Van der Merwe grappies was op 'n stadium volop - dit is nou voor Suid-Afrika soveel regte "jokers" opgelewer het dat jy nie nodig gehad het om snaakse goed uit te dink nie. Hier is enetjie van vroeƫr jare.