Pasgetroud, op jou wittebrood in die Drakensberg. Gaan jy stop om te eet?
Goed, so hierdie is 'n lae hou...maar mens maai mos maar wat jy saai.
Al gewonder wie, indien enigeen, jou gaan mis as jy heengaan? Hier is Koos se vrou, 'n voorbeeld van hoe om dit gedoen kan word.
Nataniel (na bewering) skryf ietsie oor vroumens bestuurders en sy nasaat masjinerie.