Ja, ek voel soos een vandag, die storietjie oor Prof Barnard dien dan net as eleganter beskrywing...
Ja, ek weet, dit is nie snaaks nie ;)
Ja, Teazers, waar jy (amper) almal ken...
Ja, een van daardie lang stories met nonne, seksuele onder(bo?) tone en dalk net geskik vir laataand om die vuur oorvertelling