Ek is nie seker of hierdie deur of oor Tolla vertel is nie.
Vaseline is mos een van daai "gebruik oral en vir alles" dinge in die lewe amper soos 'n Leatherman maar op 'n ander vlak...
Die naweek is hier, maar moenie te vinnig ontspan nie, die lewe is vol interessante spoed brekers.
Al ooit gewonder hoe sommige mense dit reg kry om maklik die putjie te haal en ander sukkel hulle weer dood? Hier is 'n storietjie oor hoe die manne wat bril dra dalk 'n voorsprong kan bewerkstellig.