Die een is vir Pa Nico en al ander mense wat vir Fanus Rautenbach kan onthou OF wat die soort humorsin het...
Hoe maak jy seker jy kom heel anderkant 'n saambly opbreek uit? Hier is 'n paar idee's
Julle ouens wat onderbroeke dra met gate in is blykbaar besig om die Nasie se naam te vergat. Of so sĂȘ sommige vrouens....
Ja, ek was bietjie omgekrap toe ek dit getik het. Maar lees dit eers voor jy dit net afmaak as onsin.
Lees hier oor wat jy kan doen om jou slegte dag te laat beter gaan. Die mense hier het regte slegte dae beleef en deel hulle storie met jou waarna jou slegte dag glad nie meer so sleg lyk nie. Of as jy dan nou regtig wil kan jy sommer joune met hulle/ons deel.