grappies
Home » Grappies

Bysteek op jou piepie, wat nou?

Koos werk op die platteland en stop een middag by ‘n boom om te piepie. Terwyl hy met meneer in die hand staan steek ‘n by hom op sy meneer se punt.

Hy jaag soos ‘n besetene na die naaste plaas en vra die ou boere tannie: “Tannie ASB GOU ‘n glas melk!”
Hy druk sy storie in die glas melk om die ergste brand te probeer stop, want kyk ‘n bysteek daar brand soos vuur.

Die tannie wat die gedoente verstom staan en aangaap sê vir hom: “My wêreld boetie ek is al 80 jaar oud en dis wragtig die eerste keer dat ek sien hoe julle hom herlaai!”

Dankie Gary

Hou op suinig wees - deel dit!
  • email
  • Print
  • Facebook
  • MySpace
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Yahoo! Bookmarks
  • Twitter
  • muti

Gesels saam!

Gesels saam - los gerus 'n opmerking, aanmerking of boodskap, of 'n trackback vanaf jou eie webwerf. Jy kan natuurlik ook inteken subscribe to these comments op kommentaar via RSS.

Hou dit asseblief skoon(erig) en bly maar by die titel.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.