Bulle koop kondome
Die bloubulle speel in Frankryk en twee van die manne besluit dat hulle die aand definitief ‘n Franse meisie of wat beter sal leer ken. Hulle gaan soek toe ‘n apteek om ‘n boks kondome te kry sodat hulle net goeie herinneringe oorhou van die aand. Dit is mos bekend dat die Franse geen Engels praat nie en selfs minder verstaan en so verstaan die Franse Apteker ook geen woord wat hulle sê nie. Die een bul dink toe hy sal dit maar grafies moet verduidelik, hy sit ‘n 100-Frank noot op die toonbank neer, haal sy beste friend uit en le dit langs die noot neer. Die tweede bul sien toe die plan, zip oop en haal syne ook uit sy broek en le dit ook op die toonbank neer.
Die Franse apteker gee die bulle se bates een kyk, zip oop en haal ‘n ware monster uit sy broek, wys dit vir die manne, lag ‘n “ek wen laggie”, vat die 100 Frank noot en loop weg daarmee….










Gesels saam!