Comments on: Boeta se briefie plaas toe

By: grappies
Hallo Chris, jy kan maar weer iets skryf vir ons ;)

By: chris van der merwe
hallo my naam is seuntjie en ek bly hier in danville by ma en pa. ek het n sussie ok. pa se sy het n brood in die oond maar ek het al gaan kyk en daar is net vuil panne in.pa werk nie meer by die brouery nie want hulle se hy mag nie in lunch tyd die stock toets nie.ma is n stripper by teazers. ek dink sy strip fords of opels. pa sit net heeldag by die huis en drink bier.ma se pa dink hy is bruce willis maar al wat hy en bruce in gemeen het is daai vuil t shirt. pa drink so baie bier dat as ons al daai empties kan ingee sal ma 2 maande se groseries kan koop. dalk ken julle my pa. hy is daai vet ou met die rooi vespa wat op al die bike rallies is.

sussie le weer vandag hier agter die garage tussen daai bossies wat oom skollie rook en tan. ek het daai vuil van stadens oorgenooi en kaartjies aan hulle verkoop om vir haar te kan kyk en hulle sit nou almal op die garage dak.sussie se ou was ook hier gister aand en ek het gehoor hy wil susie se muis sien. hy is lekker deurmekaar dis net stoffel hier langsaan wat een het maar dis n rot.

ek dink sussie se ou leer n ambag want pa se hy is n tang.pa le nou weer en snork bo op die remote so ek kan nie tv kyk nie. al wat nou op is is daai kanaal met die arm tannies wat nie klere het nie. dalk moet daai tanie wat vir ons kos bring ook vir hulle klere vat.

oupa was ok gister hier en ons het lekker braai vleis met sy krukke gebraai en nou moet hy weer met die rolstoel ry.hy sukkel bietjie want oor hy net een arm het ry hy net al in die rondte.oupa se ek is sy wit toebroodjie.

pa het vanoggend weer met die tannie langsaan gestoei en ek moes buite speel.ek dink die tannie het verloor want sy het baie geskree. ek dink pa stoei te rof……………………sal more weer iets skryf as julle dit wil he

By: grappies
Ek kry baie keer “dieselfde storie, verskillende eindes” ding – ek dink dit is maar hoe dit soms langs die braaivleis vuur, viswaters, kroeg gaan….

By: Plasie
Ek het hierdie een gehoor waar die deel oor die toilet gaan dat die oom dit duidelik stel dat daar op sy plaas nie in die huis gekak sal word nie, daarom sal die buite-toilet bly.