Boerseuntjie kalf…
28 September 2009
Die boer help een van sy koeie kalf en so halfpad deur sy hy sy jongste seun staan en kyk die hele ding met groot oe aan.
“Nou gaan ek seker die hele blommetjies en bytjies ding moet verduidelik”, dink die boer
“Toe alles verby is vra hy sy seun, ja boet is daar enige vrae?”
“Ja pa, hoe vinnig het daai kalf gehardloop toe hy die koei getref het?”










Gesels saam!