Boere-oorlog wiskunde
30 November 2009
Uittreksel uit ‘n gesprek tydens die Anglo – Boere oorlog:
Die pa en seun lê in ‘n loopgraaf iewers voor ‘n aanslag.
Seun: “Pa, hoeveel is ons?”
Pa: “50 man”
Seun: “en die Ingelse?”
Pa: “10 000″
Seun na ‘n rukkie: “Deksels, ons gaan weer laat klaarmaak vandag”
Dankie Jan










Gesels saam!