Hierdie 1 is oud – ouer as die afgelope kragonderbreking(s) maar steeds baie snaaks en relevant. Let wel jy het klank nodig – hierdie is ‘n opname van ‘n telefoonoproep aan Eskom…daar is niks te sien of lees nie maar BAIE om te hoor!
Wag 'n paar sekondes - dit sal nou verskyn
