Wetenskaplikes beweer dat ‘n Bloubul ook sy stert kan afgooi, net soos ‘n geitjie. Hulle kon dit egter nie bewys nie want ‘n Bloubul skrik vir FOKKOL.
Dankie Reinald, ek het nogal gedink ek sal nou seker maar “goeie” grappies oor die blou bulle moet plaas.(vir die wat nie rugby kyk nie – na die bulle se sege die naweek in die eindstryd)
