‘n Bloubul speler bly na ‘n baie laat hoog laagvat lĂȘ en die bloubul spandokter kom op die veld gedraf met ‘n botteljie doepa. Die nuuskierige skeidsregter vra: “Watse goed is in daai botteljie wat jy daar het?”
“Dis oogdruppel” antwoord die dokter
“Oogdruppels!? Die ou se been het seergekry, hoekom wil jy hom oogdrupels gee?” vra die ref.
“Nee Ref, die oogdruppels het ek vir jou gebring…”
