grappies
Home » Grappies

Bloubul Pa, WP Pa

‘n Bloubul ondersteuner, ‘n WP ondersteuner en ‘n Chinees sit in die kraamsaal en wag vir goeie nuus. Na ‘n paar uur kom die dokter uit en sê “Geluk menere, al 3 is gesond gebore maar ongelukkig weens die druk is die babatjies deurmekaar gemaak, sal julle asseblief kom en julle kinders kom uitken.

Die WP ondersteuner storm die babakamer binne en gryp onmiddelik die Chinees. Die dokter sê “Meneer, dit is tog duidelik dat daardie nie jou kind kan wees nie”

“EK weet maar, ek wil net doodseker maak ek vat nie ‘n bloubulletjie huis toe nie.”

Hou op suinig wees - deel dit!
  • email
  • Print
  • Facebook
  • MySpace
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Yahoo! Bookmarks
  • Twitter
  • muti

Gesels saam!

Gesels saam - los gerus 'n opmerking, aanmerking of boodskap, of 'n trackback vanaf jou eie webwerf. Jy kan natuurlik ook inteken subscribe to these comments op kommentaar via RSS.

Hou dit asseblief skoon(erig) en bly maar by die titel.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.