Een aand laat in ‘n kroeg in Nuweland tel ‘n WP meisie ‘n bloubul rugby speler op oor hy sulke groot skoene dra en julle weet mos wat hulle sĂȘ van ‘n man se skoengrootte.
Die volgende oggend raak die blou bul alleen wakker in sy bed met ‘n R50 noot en ‘n briefie op die kussing langs hom. Die briefie: “Gaan koop vir jou ‘n paar skoene wat pas!”

Kak Grap