Die blondine laat val seep in die winkel sonder dat sy dit opmerk. ‘n Hulpvaardige man sien dit en sê aan haar: “Skuustog dame, maar jy het jou koekie seep laat val.”
Sy vererg haar net daar en klap die arme ou deur sy gesig terwyl sy uitroep:
“Hierdie is nie my koekieseep nie, dit is eintlik my gesigseep.”
